Logo.jpg
Kontakvorm Gunstelinge Druk Deel Rapporteer

CK Scrunchies is ‘n stalletjie met ‘n verskeidenheid prettige scrunchies gemaak deur ‘n 9jarige entrepreneur. Die scrunchies is beskikbaar in verskeie kleure en daar word selfs voorsiening gemaak vir skool kleure.

Kontak Christelle vir bestellings of navrae op 082 314 0450
Telefoon 082 314 0450
Land South Africa
Provinsie Western Cape
afstand: 9,517 kilometer
Adres 13 Kompanje Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, South Africa
Kategorie
Sleutelwoorde