Kontakvorm Gunstelinge Druk Deel Rapporteer

Dazzle it

Dazzle it is geleë in die Goodshed van Mosselbaai en bied ‘n groot reeks kostuumjuwele, handsakke, beursies, ringe, armbande en ander kostuum-bybehore. Ons produkte is uniek en van die produkte is plaaslik en ander is ingevoer om vir jou die beste verskeidenheid mode toebehore te gee.

Ingevoerde Handsakke volgens jongste Mode

Ons bied ‘n wye reeks kwaliteit en unieke geskenke vir elke dame. Ons plaaslike en ingevoerde handelsmerk handsakke en beursies is byderwets en volgens die jongste modes.
Die rustige atmosfeer van die Goodshed verseker ‘n aangename inkopie avontuur en daar is genoeg tyd om  op jou tyd deur ons reeks produkte te kyk.

Die Goodshed se tye is as volg;

In seisoen: 7 dae per week vanaf 9vm tot 6 nm
Buite seisoen: Maandae tot Vrydae vanaf 9vm tot 5 nm en Saterdae vanaf 9vm tot 2nm