Kontakvorm Gunstelinge Druk Deel Rapporteer

Kinatree Koffiestalletjie

Wat is ‘n besoek aan die Outeniqua Famliemark sonder om jouself te bederf met ‘n heerlike koppie stomende koffie. Die aroma van die koffie sal jou beslis nader lok.

Daar is genoeg sitplek om lekker te ontspan en kwaliteit koffie te geniet saam met vriende. Al het u nie koffie by ons gekoolp nie, is u is welkom om by ons tafels te sit en u etes wat u elders op die mark gekoop het, te geniet.Die kinders kan hulself besig hou met bordspeletjie blokkies –  kolletjie en kruisies.

 ‘n Besoek aan die mark is beslis iets waarna baie mense heelweek uitsien. Kom geniet ‘n ontspanne inkopie-ervaring by die gewilde Outeniqua familiemark waar ‘n groot aantal uitstallers hul ware uitstal en verkoop.

Ons bied aan kwaliteit Espressokoffie wat plaaslik gerooster is, asook filterkoffie en Cappacino.

Kontak Kobie by 082 459 0322 vir aangeleenthede rakende die Kinatree Koffiestalletjie