Kontakvorm Gunstelinge Druk Deel Rapporteer

Oupie Kedoupie Meubels

Opvoubare Hout Tafels

Oupie Kedoupie is ‘n klein besigheid wat ‘n stalletjie het by die Grootbark Rivier Uitspan Mark elke eerste Saterdag van elke maand het. Al die Oupie Kedoupie produkte is handgemaak en van goeie kwaliteit.

Opvou Piekniektafels

Oupie Kedoupie tafels is ook bekend as die “Butterfly Tables”en is beskikbaar in verskillende groottes soos piekniektafels, tafeltjies langs die bed, klein koffie tafeltjies, of kinderstoeltjies. Die tafels vou maklik oop en toe is is klein as dit geberg of vervoer  moet word.

Hout Kampeerstoele en Strandstoele koop in Hartenbos, Tuinroete

Oupie Kedoupie in Hartenbos bied nou ook opvoubare kampeerstoele en strandstoele te koop aan.