Ons Braai Voorskote nou Beskikbaar


June 22, 2017 Facebook Twitter LinkedIn Google+ Jongste Nuus


Ons-Braai-Voorskote

Ons Braai Voorskote nou Beskikbaar

Ons-Braai-Voorskote

As die braaiers praat luister die Ons Braai span. Ons stel dus nou met trots die Ons Braai Voorskote bekend. Daar is tans 4 ontwerpe beskikbaar en die voorskote is beskikbaar in blou en swart.

Die ontwerpe waaruit jy kan kies sluit in:

1) Ek wil – ek kan – ek sal – ek gaan braai
2) Gebore om te braai
3) Koning van die braai
4) Koningin van die braai
Voorskote kos R150 elk.

 

Klik-Hier

Kommentare