Privaatheidsbeleid

Privaatheidsbeleid

Die privaatheidsbeleid is hoe Tuinroete Stalletjies en Markte alle inligting beskerm wat ‘n klient aan ons gee om te gebruik op die webblad. Ons is verbind om die klient se privaatheid te verseker. Wanneer ons u vra om inligting te verskaf wat u as klient kan identifiseer op die webblad, verseker ons u dit sal gebruik word in ooreenstemming met die privaatheidsbeleid. ons sal nie u inligting veroop of enigsins op ‘n ander manier versprei nie.
Tuinroete Stalletjies en Markte mag veranderinge aanbring aan die privaadheidsbeleid deur die bladsy op te dateer.
Kyk van tyd tot tyd of u nog tevrede is met die veranderinge indien enige gemaak is. Die beleid is van krag vanaf 2 Mei 2017
Inligting wat ons mag benodig:
• Naam en werkstitel
• Kontakbesonderhede asook e-posadres
• Demografiese inligting soos poskode, voorkeure en belangstellings

Wat ons doen met die inligting:
Ons benodig die inligting om te kan bepaal wat u behoeftes is en om ‘n beter diens aan u te kan verskaf.