Wie is Ons

Wie is Ons

Tuinroete Stalletjies en Markte maak deel uit van die Lalakoi Publishing Netwerk wat bestaan uit omtrent 30 verskillende blogs, webblaaie en sosiale media-platvorms om besighede en toerisme produkte in die Tuinroete van Suid Afrika te bemark.

Lalakoi is in Mei 2000 gestig met die doel om ‘n bekostigbare platvorm te skep vir algemene en toerisme verwante besighede. Ons is trots om te kan sê ons het in ons doel geslaag daarmee oor die afgelope paar jare. Lalakoi Publishingg netwerk het homself gevestig as een van die leiers in die aanlyn bemarkingsbesigheid van die Tuinroete.
Tuinroete Markte en Stalletjies is begin om die groeiende informele handel te bevorder. Heelwat entrepenieurs verdien hul inkomste uit markte en stalletjies by verskeie informele Markte en Feeste landswyd.

Kontak ons by:
Sel. Nr. 072 107 4449
Kompanjelaan 13
Hartenbos
6520